Ontdekkings

Ontdek ontdekkings waar die hele sonstelsel deel vorm van jou lewe. Waar lewe begin in die baarmoeder totdat jy begin lewe as gees in die hemel.

As dit nie ‘n ontdekking is van die Skepping dan is daar geen lewe. dan is daar geen dood en geen God. Omdat jy hier lees lewe jy in die mooiste en beste planeet in die totale uitspansel. Die buitenste ruimte se skepping laat mense besef hoe spesiaal hulle vir God is…