LewensReis

LewensReis – Mission

Het jy ‘n doel op aarde? weet jy dat God het elkeen geskep met ‘n doel. Dat God die aarde en ons son stelsel geskep het vir jou?

Jy leef en kan voortleef na jou dood op aarde. As gees sal jy lewe soos ‘n engel. Deel van die Heilige gees, maar wat is geeste? Lees die lewende e-boek en word wys.   ONTDEK JOU LEWE…

AS JY NIE VERSTAAN van die skepping en hoe geeste God help.  AS JY NIE VERSTAAN hoe die Skepping gevorm was. AS JY NIE VERSTAAN wat die lewe op aarde ten doel het. AS JY NIE VERSTAAN oor al die feite van die heelal…. Hoe kan jy dan verstaan waarheen jy met jou lewe oppad is?

AS JY NIE VERSTAAN waar tyd vandaan kom. AS JY NIE VERSTAAN waar God vandaan kom. AS JY NIE VERSTAAN of evolusie teorie waar kan wees of nie. Hoe kan jy dan verstaan wat die ewige lewe is en of jy kan deel wees daarvan, of nie….

Lees die lewende eBoek en leer waarom mense in die Koran of Bybel kan glo. Maar nog meer hoekom daar ‘n Skepper moet wees. Sonder ‘n Skepper kon geen lewe bestaan, geen planeet of ster bestaan, want jy kan nou maar net nie iets uit niks skep nie.

Nog jy as mens, nog niemand op aarde kon nog ooit lewe skep uit niks nie. So hoe is dit geskep? Hoe is lewe geskep? Hoe is jou lewe geskep? Glo jy  dit kon in 6 dae geskep word? Al hoe jy ooit sal weet is as jy die lewende eBoek lees met al die feite en nie fiksie nie.

Lees “Die Skepping se Gees…”